Radioteater
RSG
Kategorier: Kunst
Hør på den siste episoden:
Abraham Cloete sukkel voort op sy plaas in die Sandveld ná sy vrou se dood. Sy dogter kom help hom na haar terugkeer uit Kaapstad, waar sy gekwalifiseer het as verpleegster. Dit is ‘n laat Saterdagmiddag, Junie 1940, en ‘n storm is aan die broei oor die Weskus. Ryk Swanepoel die polisiesersant kom verby met stories oor ‘n Duitse duikboot wat in die omgewing gesien is. Die storm beweeg in, en almal moet help om die diere van die rivier se bank af in te bring. Daar sien hulle die nagskuit met die waterstroom afkom. Eers lyk dit of daar niemand in is nie, dan sien hulle ‘n man wat in die boot lê. Hulle help hom tot by die huis. Die sersant vertel hulle dat die rivier sy banke oorstroom het. Die man van die nagskuit word wakker. Die perfekte storm... Die spelers is Deon Lotz, Estelle Grobler, June van Merch, Jacques Bessenger, André Samuels en Stefan Vermaak. Die regie is behartig deur Johan Rademan.
Tidligere episoder
-
352 - DIE NAGSKUIT KOM deur Anton Treurnich Thu, 21 Nov 2024
-
351 - SOETE WRAAK deur Karen Wessels Thu, 14 Nov 2024
-
350 - PUTSONDERWATER deur Bartho Smit Thu, 07 Nov 2024
-
349 - SLAG deur Adriaan Havenga Thu, 31 Oct 2024
-
348 - IKARUS deur Sophia van Taak Thu, 24 Oct 2024
-
347 - NAG VAN DIE LUIPERD deur Joe Kleinhans Thu, 17 Oct 2024
-
346 - EENDAG IN ALICANTE deur Mari Snyman Thu, 10 Oct 2024
-
345 - GELYKHEID EN BROEDERSKAP deur dr. Abel Coetzee Thu, 03 Oct 2024
-
344 - OU LEEUMELKER deur JWF Grosskopf Thu, 03 Oct 2024
-
343 - O, DIE DONKIE deur Pietman Geldenhuys Thu, 27 Jun 2024
-
342 - WRINGKRAG KINNERS deur Hein Henry Poole Thu, 20 Jun 2024
-
341 - DIE WEGRAPING VAN TANNIE KLEINTJIE DU PREEZ deur Fanie Viljoen Thu, 13 Jun 2024
-
340 - DIE SPREEKKAMER deur Almero Welgemoed en Pietie Beyers Thu, 06 Jun 2024
-
339 - HAMLET deur William Shakespeare Thu, 30 May 2024
-
338 - DINK JY DAREM NOG AAN MY? deur Francois Bloemhof Thu, 23 May 2024
-
337 - PLASTON: DNS-KIND deur PG du Plessis Thu, 16 May 2024
-
336 - JAKARTA MAMMA deur Lee Doubell Thu, 09 May 2024
-
335 - SHIRLEY SE SKULD deur Anene Loots Thu, 02 May 2024
-
334 - ‘N BLOMMEKROON VIR BELINDA deur Almé Swart Thu, 25 Apr 2024
-
333 - TAAISPUL deur Madeleine Venter Thu, 18 Apr 2024
-
332 - VERRAAD deur Anneli du Preez Thu, 11 Apr 2024
-
331 - TWEEGESIG deur Lena Nel Thu, 04 Apr 2024
-
330 - LAM VIR DIE PASE deur Nico Luwes Fri, 29 Mar 2024
-
329 - VIER DAE VOOR KERSFEES deur Estel de Beer Mon, 25 Dec 2023
-
328 - DIE SKULDIGE IS DUS... deur Eleanor Lombard Thu, 21 Dec 2023
-
327 - NOLS D'AMUS deur Hendie Grobbelaar Thu, 14 Dec 2023
-
326 - DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg Thu, 07 Dec 2023
-
325 - GELDJIE ASSEBLIEF deur Casper Lourens en Henry Jacobs Thu, 30 Nov 2023
-
324 - VOOR EK VERGEET deur Karen Marx Thu, 23 Nov 2023
-
323 - LANK LEWE DIE KEISER deur Maria Vos Thu, 16 Nov 2023
-
322 - SOETE DROME deur Karen Wessels Thu, 09 Nov 2023
-
321 - TIENER IN DIE SUBURBS deur Luan Jacobs Thu, 02 Nov 2023
-
320 - DIE STOMME MOSES deur Albert Short Thu, 26 Oct 2023
-
319 - 'N MOOI SONDAGMIDDAG IN SEPTEMBER deur Ugo Betti Thu, 19 Oct 2023
-
318 - BEURTKRAG deur Leon van Nierop Thu, 12 Oct 2023
-
317 - HOLMRUGGERY deur Marion Holm Thu, 05 Oct 2023
-
316 - LAERSKOOL NOORD deur Ilne Fourie Thu, 29 Jun 2023
-
315 - DEUR DIE VUUR VIR JOU deur Adriaan Havenga Thu, 22 Jun 2023
-
314 - DIE KOMPETISIE deur Joe Kleinhans Thu, 15 Jun 2023
-
313 - SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet Thu, 08 Jun 2023
-
312 - IEWERS IN DIE GRYS deur Adriaan Havenga Thu, 01 Jun 2023
-
311 - WESVILLE LAER deur Nisa Smit Thu, 25 May 2023
-
310 - EN SORG TOG MOOI VIR BUKS deur William Oosthuizen Thu, 18 May 2023
-
309 - HARTSEERHERFS deur PJ Haasbroek Thu, 11 May 2023
-
308 - HOUVAS deur Lee Doubell Thu, 04 May 2023
-
307 - VYFTIEN MINUTE VAN ROEM deur Francois Bloemhof Thu, 27 Apr 2023
-
306 - DIE VLEK VAN MENSWEES deur Adelle van Wyk Thu, 20 Apr 2023
-
305 - MOT deur Almé Swart Thu, 13 Apr 2023
-
304 - WIE IS BANG VIR DIE GOEIE WOLF? deur Engela van Rooyen-Linde Fri, 07 Apr 2023
-
303 - TROUFOTO’S deur Karin du Toit Thu, 06 Apr 2023